Bo: Flagstaff Huis
Onder: Wandelpad langs die huis
 


Flagstaff Huis, Hamilton -
Reg in die hart van die Waikato in New Zealand.

As jy 'n voornemende immigrant is, of as jy 'n kort besoek beplan hier in Hamilton vir werk, werksoek of plesier, is hierdie korttermyn akkomodasie nommerpas vir jou.

Egte Suid-Afrikaanse SAINZ-tuisbly gasvryheid.
Ons tariewe is gebasseer op korttermyn akkommodasie
van oornag, of 1 dag of week, tot 3 weke.
*Kontak ons indien 'n langer periode verlang word

Inligting vir voornemende immigrante:
Jou immigrasie punte verhoog vir permanente resedensie doeleindes in NZ, indien jy 'n werk in die Waikato area kry.


Mt Pirongia naby Hamilton


Klik op die kaart om 'n groter weergawe met meer inligting oor
die ligging hier in Hamilton te sien.

*Ons kan ook reel vir vervoer vanaf
die lughawe tot hier.
*Minumum van 2 dae bespreking
by Flagstaff Huis is nodig vir
hierdie diens. Sien tariewe vir
meer inligting
.

TUIS | FASILITEITE | TARIEWE | HAMILTON | K0NTAK ONS  
© Flagstaff Huis 2008 - 24 Gambia Grove, Flagstaff, Hamilton, New Zealand. +64 7 855 7483